duimnael Takeshi Iwaya (岩屋 毅, gebore 24 Augustus 1957) is 'n Japannese politikus van die Liberaaldemokratiese Party. Hy is 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers in die Kokkai, of nasionale wetgewer, en die Minister van Buitelandse Sake. Hy het van 2 Oktober 2018 tot 11 September 2019 as die Minister van Verdediging gedien.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Japannese politici