Rennies Beach is 'n kusdorpie op die laer-Suidkus van KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika. Dit lê in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Rennies Beach is die mees suidelike nedersetting in KZN voor die Mtamvunarivier (die grens met die Oos-Kaap) oorgesteek word.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal