duimnael Shigenori Tōgō (東郷 茂徳, Tōgō Shigenori, 10 Desember 1882 – 23 Julie 1950) was Minister van Buitelandse Sake vir die Japannese Keiserryk aan beide die begin en die einde van die Spilmoondhede - Geallieerdes-konflik tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het ook in 1941 as Minister van Koloniale Sake gedien, en in 1945 dieselfde pos aanvaar, herdoop tot die Minister vir Groter Oos-Asië.

Bronne "Foreign Office Files for Japan and the Far East". Adam Matthew Publications. Besoek 2 Maart 2005. Spector, Ronald (1985). Eagle Against the Sun. New York: Vintage Books. Togo Shigenori, The Cause of Japan (Translation of Jidai No Ichimen) (New York: Simon and Schuster, 1956). Vertaal deur Ben Bruce Blakeney en Fumihiko Togo. Togo's memoirs.

Eksterne skakels

Kategorie:Japannese politici Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Geboortes in 1882 Kategorie:Sterftes in 1950