duimnael Shintaro Abe (安倍 晋太郎, Abe Shintarō, 29 April 1924 – 15 Mei 1991) was 'n Japannese politikus wat van 1982 tot 1986 as Minister van Buitelandse Sake gedien het. Hy was 'n leidende lid van die regerende Liberaaldemokratiese Party (LDP). Hy was die vader van premier Shinzo Abe en deel van die Satō-Kishi-Abe-familie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Japannese politici Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1991