duimnael|Sadakazu Tanigaki in 2009. Sadakazu Tanigaki (谷垣 禎一, Tanigaki Sadakazu, gebore 7 Maart 1945) is 'n Japannese politikus wat van 1983 tot 2017 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers was, Hy was Minister van Finansies van 2003 tot 2006, President van die Liberaaldemokratiese Party en Leier van die Opposisie van 2009 tot 2012, Minister van Justisie van 2011 tot 2012 en Sekretaris-generaal van 2014 tot 2016.Opposition LDP picks Tanigaki as new leader as it tackles renewal Kyodo News, 28 September 2009

Hy was slegs die tweede LDP-leier wat nie gelyktydig Eerste minister van Japan was nie. Hy het uit die politiek getree ná 'n rugmurgbesering in 2016 wat veroorsaak het dat hy 'n rolstoel moet gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Japannese politici