duimnael Sadao Araki (荒木 貞夫, Araki Sadao, 26 Mei 1877 – 2 November 1966) was 'n generaal in die Keiserlike Japannese leër voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. As een van die vernaamste nasionalistiese regse politieke teoretici in die Ryk van Japan, is hy beskou as die leier van die radikale faksie binne die verpolitiseerde Imperiale Japannese Leër en het as Minister van Oorlog onder Eerste Minister Inukai Tsuyoshi gedien. Hy het later as Minister van Onderwys gedien tydens die Fumimaro Konoe- en Hiranuma Kiichirō-administrasies.

Na die Tweede Wêreldoorlog is hy skuldig bevind aan oorlogsmisdade en 'n lewenslange tronkstraf opgelê, maar is in 1955 vrygelaat.

Bronne Boeke

Eksterne skakels

Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Oorlogsmisdadigers Kategorie:Geboortes in 1877 Kategorie:Sterftes in 1966