Anacampseros quinaria is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor. Dit is deel van die Nama-Karoo en die Sukkulente Karoo gebiede. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 17 295 km² en word bedreig deur onwettige versameling vir die tuinbou handel.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Anacampseros quinaria subsp. alstonii (Schönland) Dreher Anacampseros quinaria subsp. quinaria
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
quinaria Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika