Haaskos (Anacampseros filamentosa) is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Die spesie staan ook as boesmansuring, hasieskos en kleinhaaskos bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

filamentosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika