Franck Elemba (* 21 Julie 1990) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2016 deelgeneem.Franck ElembaFranck ELEMBA Hy het persoonlike bestes van 21,20 meter buite (Rio de Janeiro 2016) en 20,53 meter binnenshuis (Karlsruhe 2016). Albei resultate is huidige nasionale rekords.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete