Devilert Arsene Kimbembe (* 14 September 1984) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2012 deelgeneem.Devilert Arsene KimbembeDevilert Arsene KIMBEMBE Hy het in die voorrondte gekwalifiseer met 'n seisoenale beste tyd van 10.68 maar is in die eerste ronde uitgeskakel.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete