Alphonse Mandonda (* 5 Desember 1950) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1972 en Olimpiese Somerspele van 1984 deelgeneem.Alphonse MandondaAlphonse MANDONDA By die Spele van 1972 het hy 1:51.17 gehardloop om 7de in sy uitdun te eindig, en kon nie vorder nie.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete