Henri Elendé (* 13 November 1941 – † 23 Junie 2022) was 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1964 deelgeneem.Henri ElendéHenri ELENDE Hy het in 1961 1ste by die Franse Afrika-vriendskapspele behaal en in 1965 2de by die All-Africa Games.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete