Marcelle Bouele Bondo (* 7 Januarie 1993) is 'n Kongolese atleet. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2016 deelgeneem.Cecilia Bouele Haar persoonlike beste tye is 11.77 sekondes, behaal by die 2016 Afrika-kampioenskappe in Durban; en 23.81 sekondes in die 200 meter, behaal in Mei 2017 in Tergnier.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete