Die jaar 1206 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 22 April – Die Bagli's val Nidaros aan tydens die bruilof van Sigrid, suster van Inge II van Noorweë. Djengis Khan stig die Mongoolse Ryk en begin met die Verowering van Asië.

Geboortes Onbekend – Güyük Khan, die derde Groot Khan van die Mongoolse Ryk († 1248).

Sterftes

Kategorie:13de eeu