Die jaar 1210 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 10de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Wolfram von Eschenbach voltooi sy roman Parzival 18 November – Pous Innocentius III ekskommunikeer keiser Otto IV.
Geboortes Tebaldo Visconti (later Pous Gregorius X), die 184ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Piacenza, Italië († 1276). Circa – Pous Martinus IV, die 189ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1285). Circa – Pous Honorius IV, die 190ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Rome († 1287).
Sterftes
Kategorie:13de eeu