Die jaar 1212 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 16 Julie -- Slag van Las Navas de Tolosa - Die Almohade word verslaan. Hulle trek uit Spanje terug. Dictionary of African Biography, Volume 2, , OUP USA, 2012, , 5 Desember – Die meerderheid Duitse prinse vervang Otto IV met Frederik II as keiser.
Geboortes
Sterftes 12 April – Wsewolod die Groot Nes, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1154)
Verwysings
Kategorie:13de eeu