Die jaar 1209 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Begin van die kruistogte teen die Katare. 22 Maart – Ryksdag in Speyer: Otto IV herhaal sy voorneme om kettery te bestry. 4 Oktober – Pous Innocentius III kroon Otto IV as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
Geboortes 10 Januarie – Möngke Khan, die vierde Groot Khan van die Mongoolse Ryk († 1259).
Sterftes Nezami, Persiese digter (* 1141) Kategorie:13de eeu