Die 1988 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 7 Augustus 1988 op die Hungaroring, 'n renbaan in Mogyoród, Boedapest, Hongarye gehou. Die wedren is deur die Brasiliaanse renjaer Ayrton Senna in 'n McLaren-Honda gewen.
Verwysings
Kategorie:Hongaarse Grand Prix