Die 1987 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 9 Augustus 1987 op die Hungaroring, 'n renbaan in Mogyoród, Boedapest, Hongarye gehou. Die wedren is deur die Brasiliaanse renjaer Nelson Piquet in 'n Williams-Honda gewen.
Kategorie:Hongaarse Grand Prix