Die Indonesiese nasionale sokkerspan verteenwoordig Indonesië in internasionale sokker en val onder die beheer van die Indonesiese Sokkervereniging (PSSI). Indonesië het een wedstryd in die FIFA Wêreldbeker gespeel onder die naam Nederlands-Indië (1938), maar sedertdien nog nooit vir 'n FIFA Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer nie. Die span het egter verskeie kere aan die AFC Asiatiese Beker deelgeneem.

Verwysings

Eksterne skakels Lys van internasionale wedstryde

Kategorie:Nasionale sokkerspanne Kategorie:Sokker in Indonesië