Cyphia rogersii is 'n knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Cyphia rogersii subsp. rogersii Cyphia rogersii subsp. winteri E.Wimm.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
rogersii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika