Die Poolse nasionale sokkerspan verteenwoordig Pole in internasionale sokker en word beheer deur die Poolse Sokkervereniging (PZPN). Pole het sedert 1921 aan internasionale sokker deelgeneem. Hulle het twee keer bronsmedaljes in die FIFA Wêreldbeker gewen (1974 en 1982) en goud gewen by die Olimpiese Spele in 1972.

Verwysings

Eksterne skakels Lys van internasionale wedstryde

Kategorie:Nasionale sokkerspanne