Oxalis variifolia is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die noordelike Swartland voor. Die plant is deel van die Renosterveld. Die spesie het reeds 90% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
variifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika