Oxalis virginea is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Garies in die Namakwaland heuweltjieveld voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
virginea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika