Roundhay Garden Scene is 'n Britse kort stilrolprent verfilm deur die Franse uitvinder Louis Le Prince by Oakwood Grange in Roundhay, Leeds, in Yorkshire op 14 Oktober 1888. Dit is glo die oudste oorlewende film. Die kamera wat gebruik is, is op 16 November 1888 in die Verenigde Koninkryk gepatenteer. Die hoofrolspelers is Annie Hartley, Adolphe Le Prince en Sarah Whitle.
Hoofrolspelers Annie Hartley Adolphe Le Prince Joseph Whitley Sarah Whitley
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Britse rolprente Kategorie:Engelse rolprente