Bergriet (Elegia mucronata) is 'n risoomagtige geofiet wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant word tot 2 m hoog. Dit blom van Oktober tot November maand. Die spesie is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Bl. 44, Struik Nature, 2018
mucronata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika