Annabelle Butterfly Dance is 'n Amerikaanse kortfilm uit 1894. William Kennedy Dickson en William Heise is die regisseurs.Scott MacKenzie, Janine Marchessault. Process Cinema: Handmade Film in the Digital AgeAnnabelle Butterfly Dance Dit is een van die verskeie stilfilms wat deur die Edison Manufacturing Company vervaardig is met Annabelle Moore in die hoofrol. In die film voer Annabelle een van haar gewilde danse uit terwyl sy 'n skoenlapperkostuum dra.Annabelle Butterfly Dance, Silent Era

Hoofrolspelers Annabelle Moore

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente