Jean Simonet (* 5 Mei 1927 – † 17 Maart 2022) was 'n Belgiese atleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspele van 1952 deelgeneem.Jean SimonetJean Maurice SIMONET
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete