Marc Smet (* 5 Februarie 1951) is 'n uitgetrede Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspeles van 1976 en 1980 deelgeneem.Marc Smet
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers