Lieve Slegers (* 6 April 1965) is 'n uitgetrede Belgiese atleet. Sy het aan die 10 000 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 1988 en 1992 deelgeneem.Lieve Slegers

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers