Hyobanche sanguinea is 'n blomdraende plant in die Orobanchaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap. Die plant staan ook bekend as die ertroos, inkblom, inkplant, rooipoppies en wolwekos.

Galery

Verwysings

sanguinea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika