Hierdie artikel handel oor die getal 2, vir ander gebruike, sien 2 (dubbelsinnig).

2 (twee) is 'n natuurlike getal wat ná 1 en vóór 3 op die getallelyn lê. 2 is 'n priemgetal.

Wiskunde 'n Heelgetal word as 'n ewe getal bepaal as dit deelbaar deur twee is. Wanneer dit in basis 10 geskryf word, sal alle veelvoude van 2 eindig op 0, 2, 4, 6 of 8.

Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 2 × x''' 2 4 6 8 10 12 14 16 18 20 22 24 26 28 30 32 34 36 38 40 42 44 46 48 50 100 200 2000 2000

Deling1234567891011121314151617181920 2 ÷ x''' 2 1 0.667 0.500 0.400 0.333 0.286 0.250 0.222 0.200 0.182 0.167 0.154 0.143 0.133 0.125 0.118 0.111 0.105 0.100 x ÷ 2 0.500 1 1.500 2 2.500 3 3.500 4 4.500 5 5.500 6 6.500 7 7.500 8 8.500 9 9.500 10

Magsverheffing1234567891011121314151617181920 2x 2 4 8 16 32 64 128 256 512 1024 2048 4096 8192 16384 32768 65536 131072 262144 524288 1048576 x2 1 4 9 16 25 36 49 64 81 100 121 144 169 196 225 256 289 324 361 400

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle