Hierdie artikel handel oor die getal 6, vir ander gebruike, sien 6 (dubbelsinnig).

6 (ses) is 'n natuurlike getal wat ná 5 en vóór 7 op die getallelyn lê.

Wiskunde 'n Heelgetal word as 'n ewe getal bepaal as dit deelbaar deur twee is. Wanneer dit in basis 10 geskryf word, sal alle veelvoude van 2 eindig op 0, 2, 4, 6 of 8.

Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 6 × x''' 6 12 18 24 30 36 42 48 54 60 66 72 78 84 90 96 102 108 114 120 126 132 138 144 150 300 600 6000 60000

Deling1234567891011121314151617181920 6 ÷ x''' 6 3 2 1.500 1.200 1 0.857 0.750 0.667 0.600 0.545 0.500 0.462 0.429 0.400 0.375 0.353 0.333 0.316 0.300 x ÷ 6 0.167 0.333 0.500 0.667 0.833 1 1.167 1.333 1.500 1.667 1.833 2 2.167 2.333 2.500 2.667 2.833 3 3.167 3.333

Magsverheffing1234567891011121314151617181920 6x 6 36 216 1296 7776 46656 279936 1679616 10077696 60466176 362797056 2176782336 13060694016 78364164096 470184984576 2821109907456 16926659444736 101559956668416 609359740010496 3656158440062976 x6 1 64 729 4096 15625 46656 117649 262144 531441 1000000 1771561 2985984 4826809 7529536 11390625 16777216 24137569 34012224 47045881 64000000

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle