Hierdie artikel handel oor die getal 9, vir ander gebruike, sien 9 (dubbelsinnig).

9 (nege) is 'n natuurlike getal wat ná 8 en vóór 10 op die getallelyn lê. 9 is die grootste enkelsyfergetal in die desimale stelsel.

Wiskunde Meetkunde

'n veelhoek met nege sye word 'n negehoek genoem.Robert Dixon, Mathographics. New York: Courier Dover Publications: 24 'n Gereelde-negehoek kan gekonstrueer wees met 'n gereelde kompas, reguitlyn, en hoektrisektor.

Die laagste aantal vierkante wat nodig is vir 'n perfekte teëlwerk van 'n reghoek is 9.

Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 9 × x''' 9 18 27 36 45 54 63 72 81 90 99 108 117 126 135 144 153 162 171 180 189 198 207 216 225 450 900 9000 90000

Deling1234567891011121314151617181920 9 ÷ x''' 9 4.500 3 2.250 1.800 1.500 1.286 1.125 1 0.900 0.818 0.750 0.692 0.643 0.600 0.562 0.529 0.500 0.474 0.450 x ÷ 9 0.111 0.222 0.333 0.444 0.556 0.667 0.778 0.889 1 1.111 1.222 1.333 1.444 1.556 1.667 1.778 1.889 2 2.111 2.222

Magsverheffing1234567891011121314151617181920 9x 9 81 729 6561 59049 531441 4782969 43046721 387420489 3486784401 31381059609 282429536481 2541865828329 22876792454961 205891132094649 1853020188851841 16677181699666568 150094635296999136 1350851717672992000 12157665459056928768 x9 1 512 19683 262144 1953125 10077696 40353607 134217728 387420489 1000000000 2357947691 5159780352 10604499373 20661046784 38443359375 68719476736 118587876497 198359290368 322687697779 512000000000

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle