Hierdie artikel handel oor die getal 8, vir ander gebruike, sien 8 (dubbelsinnig).

8 (agt) is 'n natuurlike getal wat ná 7 en vóór 9 op die getallelyn lê.

Wiskunde 'n Heelgetal word as 'n ewe getal bepaal as dit deelbaar deur twee is. Wanneer dit in basis 10 geskryf word, sal alle veelvoude van 2 eindig op 0, 2, 4, 6 of 8.

Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 8 × x''' 8 16 24 32 40 48 56 64 72 80 88 96 104 112 120 128 136 144 152 160 168 176 184 192 200 400 800 8000 80000

Deling1234567891011121314151617181920 8 ÷ x''' 8 4 2.667 2 1.600 1.333 1.143 1 0.889 0.800 0.727 0.667 0.615 0.571 0.533 0.500 0.471 0.444 0.421 0.400 x ÷ 8 0.125 0.250 0.375 0.500 0.625 0.750 0.875 1 1.125 1.250 1.375 1.500 1.625 1.750 1.875 2 2.125 2.250 2.375 2.500

Magsverheffing1234567891011121314151617181920 8x 8 64 512 4096 32768 262144 2097152 16777216 134217728 1073741824 8589934592 68719476736 549755813888 4398046511104 35184372088832 281474976710656 2251799813685248 18014398509481984 144115188075855872 1152921504606846976 x8 1 256 6561 65536 390625 1679616 5764801 16777216 43046721 100000000 214358881 429981696 815730721 1475789056 2562890625 4294967296 6975757441 11019960576 16983563041 25600000000

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle