Dr Kgosi Letlape is 'n oftamoloog (oogarts), gesondheidsorgleier en parlementslid in Suid-Afrika.

Loopbaan Hy is die voormalige president van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA). Hy het die Africa Medical Association (AMA) in 2006 gestig, en is voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA), voormalige president van die World Medical Association (WMA) en voormalige uitvoerende direkteur van die Tshepang Trust. Hy dien ook as 'n lid van The Global Hygiene Council.

Hy is op 14 Junie 2024 ingesweer as 'n Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika wat ActionSA verteenwoordig.

Verwysings

Eksterne skakels Tshepang Trust

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika