Penaea dahlgrenii is 'n struik wat deel van die Penaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Langeberg voor. Die plant is deel van die fynbos en daar is vyf subpopulasies bekend. Die spesie word bedrieg deur die dennebome wat hul habitat binnedring.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
dahlgrenii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika