Die grootblaarmirtebessie (Eugenia erythrophylla) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Myrtaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor, vanaf die Oribiravyn tot by die Magwaravyn.

Die boom se FSA-nommer is 553.3.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

erythrophylla Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika