Penaea acutifolia is 'n struik wat deel van die Penaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, in die Outeniekwaberge tussen die Robinsonpas en die Montagupas, voor. Die plant is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van 531-1080 km². Daar word vermoed dat die spesie sover oos as die Formosapiek kan voorkom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

acutifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika