Sebaea laxa is 'n plant wat deel van die Gentianaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant word gevind in die Langeberg, tussen Swellendam en Riversdal en is deel van die fynbos. Die spesie word bedreig deur die aanplanting van nog denneboom plantasies.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
laxa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika