Menyanthaceae (waterplante) is 'n familie wat hoort tot die orde Asterales. Daar is ses genera wat tot die familie hoort en hulle is inheems reg oor die wêreld.

Genera Liparophyllum Hook.f. Menyanthes L. Nephrophyllidium Gilg Nymphoides Ség. Ornduffia Tippery & Les Villarsia Vent.