Villarsia goldblattiana is 'n meerjarige waterplant wat deel van die Menyanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die suide van die Kaapse Skiereiland voor waar dit deel van die fynbos is. Die plant word bedreig deur indringerplante en die voorkoms van te veel brande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
goldblattiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika