Villarsia is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Menyanthaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Villarsia capensis (Houtt.) Merr. Villarsia goldblattiana Ornduff Villarsia manningiana Ornduff

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika