Michaël Bultheel (* 30 Junie 1986) is 'n Belgiese hekkiesatleet. Hy het aan die 400 meter hekkies vir mans by die Olimpiese Somerspeles van 2012 en 2016 deelgeneem.Michael BultheelMichael BULTHEEL

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers