Uitskieter (s.nw.) Statistiek: 'n datapunt wat ver buite die variansiewydte van die verwante of nabygeleë datapunte lê. (Matriekdefinisie)MTG Wiskunde.pdf (education.gov.za)

Tukey se reël Tukey se reël is 'n eenvoudige manier om uitskieters te bepaal. Dit word gedoen deur nie-uitskieters te definieer as datapunte wat nie te vêr uit die interkwartielwydte (IQR) val nie:

Die laagste toelaatbare waarde: Q1 - 1.5 x IQR Die laagste toelaatbare waarde: Q3 - 1.5 x IQR

waar Q1 en Q3 die eerste en derde kwartiele is.

Sien ook Peirce se Kriterium

Verwysings

Kategorie:Statistiek