duimnael|links|250px|Dong Hoi-Lughawe duimnael|links|250px|Dong Hoi

Dong Hoi (in Viëtnamees: Đồng Hới) is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Nhat Le-rivier geleë, 1 km van die Suid-Chinese See en 500 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is ses kilometer noord van Dong Hoi geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë.

Kategorie:Nedersettings in Viëtnam Kategorie:Quang Binh