Kano Motonobu (Japannees: 狩野 元信; 28 Augustus 1476 – 5 November 1559) was 'n Japannese skilder. Hy was 'n lid van die Kano-skool van skilderkuns, wat deur sy vader, Kano Masanobu, gestig is.
Galery
Eksterne skakels
Kategorie:Japannese kunstenaars Kategorie:Geboortes in 1476 Kategorie:Sterftes in 1559