Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam sien Tsjeljabinsk-oblast. Tsjeljabinsk Челябинск 280px Ligging in Rusland Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center|border Land  Oblast 21px Tsjeljabinsk-oblast Koördinate Stigting 1736  Stadstatus 1871  Oppervlakte:    - Totaal 486 vk km  Hoogte bo seevlak 220 m Bevolking:    - Totaal (2014) 1 169 982  - Bevolkingsdigtheid 2 218.7/vk km  Tydsone UTC +5  - Somertyd UTC +6 Burgemeester Michail Joerewitsj Amptelike webwerf www.cheladmin.ru

Tsjeljabinsk (Russies: Челя́бинск) is 'n stad in Rusland wat in 1736 gestig is. Dit is die hoofstad van die Tsjeljabinsk-oblast en het in 2014 'n bevolking van 1 169 982 gehad.

Meteoor Op 15 Februarie 2013 het 'n meteoor naby Tsjeljabinsk ontplof.

Susterstede 21px Columbia, Verenigde State 21px Ramla, Israel

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Rusland