Jacques Borlée (* 27 September 1957) is 'n voormalige Belgiese naelloopatleet, en die vader en afrigter van die atlete Olivia Borlée (geb. 1986), Kevin (geb. 1988), Jonathan (geb. 1988) en Dylan Borlée (geb. 1992). Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1980 deelgeneem.Jacques Borlée Hy is as die "Europese Atletiekafrigter van die Jaar" in 2011 aangewys.

Hy is die stamvader van die Borlée atletiekfamilie.

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers