Jonathan Borlée (* 22 Februarie 1988) is 'n Belgiese naelloopatleet wat in die 400 meter spesialiseer. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2008, 2012 en 2016 deelgeneem.Jonathan Borlée

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers